Starfun

Nommers Een Tot Tien Legkaart (kolle, name en nommers) - Gr R

  • Sale
  • Regular price R 250.00


Om 'n konsep van getalle effektief te ontwikkel, moet u kind eers die waarde of kwantiteit van 'n getal verstaan (tel 6 kolle) en pas dan 'n spesifieke getalsimbool (6) en nommernaam (ses) by die nommer by.

Inhoud:

    30 Legkaart stukke

    10 x Kolle legkaart stukke

    10 x Nommer name legkaart stukke

    10 x Nommer simbole legkaart stukke

     Volledige 3-stuk legkaart (150mm x 66mm)

     Handleiding pamflet

Bestellingskode: SF-GRR-008        

Video: https://youtu.be/lc5EthLrauo